As mense wat kuns wil sien ontwikkel, bied ons werkswinkels aan by ons gallery.

Daar werkswinkels vir volwasses in mosaiek, pewter, verftegnieke en
vele meer.

n Wonderlike manier om jou kreatiwiteit te ontwikkel!
Ons gaan ook alle toekomstige klasse, werkswinkels en funksies op ons
Facebook Bladsy“ adverteer...

Nou is die beste tyd  vir ‘n nuwe stokperdjie!!!

Kliek hier vir ‘n gallery van vorige klasse. Kliek hier vir opkomende aktiwiteite.
KATVOETKUNS VIR KINDERS:
‘n Baie spesiale boek vol kunsprojekte vir kinders oud en jonk ! Die boek is deur
Ida en Magriet geskryf en uitgegee na vele suksesvolle kuns klasse .

Net die beste projekte is gesif en word in maklike leesbare taal verduidelik .
Elke projek het ‘n inkopie-lys wat seker maak dat jy reg is om te begin skep!

Die boek is ‘n MOET vir almal! Beskikbaar by Katvoet @ R130.
 
  |     |     |     |     |   Klasse   |